Oase Gemeente - Prins Van Vrede: аккорды на гитаре
Аппликатуры аккордов
Текст и аккорды
[Intro]
D F#m Bm G
[Verse 1]
D
Prins van vrede
F#m Bm G
Hier’s ek Here, hier is my hart
D
Prins van vrede
F#m Bm G
Vandag wil ek opnuut my afhanklikheid bely
[Chorus]
G Bm
Al val die berge in die see
G
Al raak die storms meer en meer
D F#m
Al skud die aarde en ons bewe, U’s die skild en vuur om my
Bm
Al val ‘n duisend aan my sy
G
Sal my lippe steeds bely
D F#m
U’s my God wat ewig lewe, ek sal verseker staande bly
[Instrumental]
D F#m Bm G
[Verse 2]
D
Prins van vrede
F#m Bm G
Hier’s my lewe, hier is my hart
D
Prins van vrede
F#m Bm G
Vandag wil ek net hier by U kom rus
[Chorus]
G Bm
Al val die berge in die see
G
Al raak die storms meer en meer
D F#m
Al skud die aarde en ons bewe, U’s die skild en vuur om my
Bm
Al val ‘n duisend aan my sy
G
Sal my lippe steeds bely
D F#m
U’s my God wat ewig lewe, ek sal verseker staande bly
[Instrumental]
Bm G D
[Outro]
F#m A Bm
Laat vrede heers
G D
Laat vrede heers
D Bm
Laat vrede heers
G D F#m D
Laat vrede heers
D
Prins van vrede






Добавить отзыв