Zak Van Niekerk - Lekkerkry: аккорды на гитаре

Аппликатуры аккордов

C

×

G

F

××

D

××

A

×

Текст и аккорды

Вступление

[Intro]
C G C G C F C G C F C G C

[Verse 1]
C G
Mooi Willemiena van «Ou Lekkerstasie»
C
is my ou meisiekind, my troetelhasie
G
Sy dra linne rokkies met ‘n enkelring,
C
En het voor in die koor in die kerk gesing
G
Ek vang ‘n geelvis in die Vaaldam,
C
en sien ‘n bosluis op die bokram
G
Daar’s ‘n vyeboom in my agterplasie,
C
En die brannewyn staan in my tanneglasie

[Chorus]
F C
Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy
G C
En ek kla maar so oor die boerdery
F C
Altyd sweet en so bitter ly
G C
My plaas se naam is » Lekkerkry»…

[Instrumental]
C G C G C F C G C F C F C

[Verse 2]
C G
Ek braai ‘n vleisie op die kole,
C
en my skoene kort nuwe sole
G
Ek drink witblits daar van Wuppertal,
C
En dit laat my sommer uit my voete val
G
Daar’s ‘n geelslang in die Voetpaadjie,
C
en ‘n vetkol op my skotsbaadjie
G
Ek verstik aan ‘n visgraatjie,
C
en die plaas toilet het ‘n loergaatjie

[Chorus]
F C
Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy
G C
En ek kla maar so oor die boerdery
F C
Altyd sweet en so bitter ly
G C
My plaas se naam is » Lekkerkry»…

[Instrumental]
D A D A D

[Verse 3]
D A
Ons ry dorp toe met die Spider,
D
en drink ‘n boegoe met cider
A
En net so duskant die spruitjie,
D
Speel ek «red river valley» op my bekfluitjie
A
Om ‘n stasie word ek tagtig,
D
en Willemiena lyk so pragtig
A
Ons doen die «foxtrot» op die voorstoep,
D
Op die sakkie-sakkie maat van ou boeppens Doep

[Chorus]
G D
Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy
A D
En ek kla maar so oor die boerdery
G D
Altyd sweet en so bitter ly
A D
My plaas se naam bly » Lekkerkry»…..

[Outro]
D A D A D G D A D G D A D

Разбор добавил: Дмитрий К.

Добавить отзыв

★ ★ ★ ★ ★

Права на музыкальные произведения, тексты песен, аудио- и видеоматериалы принадлежат их авторам и иным правообладателям. Musicaccord.ru публикует учебные материалы по игре на гитаре и разборы музыкальных произведений. Если вы являетесь правообладателем или его уполномоченным представителем и считаете, что размещённый на сайте материал нарушает ваши права, ознакомьтесь с порядком обращения на странице «Правообладателям» и отправьте обращение через форму.